top of page

Eenheid 1 

​
R900 per eenheid/aand
Slaap 2
​
Dié selfsorg eenheid beskik oor 2 enkelbeddens, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met Netflix en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
IMG-20240402-WA0008.jpg
IMG-20240402-WA0011.jpg

Eenheid 2 

​
R900 per eenheid/aand
Slaap 2
​
Dié selfsorg eenheid beskik oor 2 enkelbeddens, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met Netflix en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
IMG-20240402-WA0014.jpg

Huis 1 

​
R400 per persoon/aand
Slaap 8
​
Die eerste huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook braaigeriewe. 

Huis 2 

​
R400 per persoon/aand
Slaap 6
​
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot en met 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar.

Rondawel 

​
R800 per eenheid/aand
Slaap 2
​
Die rondawel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe in.
bottom of page